|
Afrikaanse Web Sites met Joomla CMS |
|
Empower! CMS Web Design het die Joomla! CMS (inhoudsbestuursstelsel) vertaal in Afrikaans wat dit nou moontlik maak om Afrikaanse CMS webwerwe soos Musiek Oppie Net, Paidion Kinderbediening en SA Besigheidsgids te ontwerp wat maklik onderhou en aangevul kan word met nuwe en opdatum materiaal. Besoek Empower! CMS Web Design Ons nuwe Afrikaanse besigheidsgids vir Suid Afrikaanse besighede, SA Besigheidsgids is nou "LIVE". Alhoewel die gids in Afrikaans is kan enige Suid Afrikaanse besigheid daarop adverteer. Registreer en lys us besigheid. |
|
|
Adverteer u besigheid op die Suid Afrikaanse Besigheidsgids |
|
Die Suid Afrikaanse Besigheidsgids is 'n Afrikaanse gids vir Suid Afrikaanse besighede. Alhoewel plasings word nie beperk word tot Afrikaanse besighede nie verwag 'n mens darem dat 'n besigheid wat hier gelys is sy kliente in Afrikaans kan bedien. Adverteer u besigheid gratis op die Net. Om te adverteer: 1. Registreer op ons databasis 2. U sal 'n epos onvang waarin u u registrasie moet bevestig. 3. Nadat u u registrasie bevestig het moet u inteken en dan kan u u besigheid lys in die toepaslike kategorie. Gratis advertensie: U kan u besigheid gratis in een kategorie adverteer. Addisionele kategorieë is beskikbaar teen R250 vir 1 jaar. Alternatiewelik kan u aansluit by Phoenix Business Solutions en in tot vyf kategorieë gratis adverteer op hierdie gids asook enige ander toepaslike gids wat deur Phoenix bedryf word. Tans is daar meer as 80 teikenmarkgidse beskikbaar. |
|
|