|
|
|
|
|
SA Besigheidsgids
| Suid Afrikaanse hotelle, gastehuise, oorde, reservate, jeugtuistes ...
|
|
Hermanus Luukse Vakansie Wonings
Westelike Provinsie
Website
Hermanus Luukse Vakansie wonings bied u een verskeidenheid van huise en woonstelle met alle luukse geriewe. Die verskeidenheid van eenhede bied u die geleentheid om te kies tussen 2 - 3 slaapkamer eenhede. Sekere eenhede het uitsonderlike uitsig op die see. Alle eenhede is in die sentrale besigheids distrik en binne loopafstand van die winkels, restaurante en klubs. Ons spesialiseer ook in gholf toere en 'n wye verskeidenheid van toere langs die kuspad. Kontak ons gerus vir verdere inligting.
|
Kom Nader Gastehuis
Mozambique
Website
Kom Nader Gastehuis in Bilene, Mozambique is die ideal seevakansie bestemming vir die gesin. Bilene is op die walle van die San Martino strandmeer aan die warm Indiese Oseaan en bied pragtige wit strande, veilige swem, visvang, watersport en vele meer.
|
|
d` Oude Molen
Noord-Wes
`d Oude Molen gastehuis. Ons is in Potchefstroom ,op die Bult gelee. Ses dubbele kamers met eie badkamers,koffie & ketel, kroeg yskas & koeldranke , DSTV ,onder dak parkering , braai area met potspel tafel. Rekenaar met internet toegang & printer is beskikbaar. Ons selfsorg woonstelle is baie in aanvraag. Kom en beleef self. Ligging : Ons is loop afstand van die NoordWes-Universiteit , Astro hokkie bane , Bult kompleks en Sedgars krieket stadion. Rustige area . Ons is die beste in die Noord-Weste.
|
Misty Waves Hotel
Wes Kaap
Website
Luukse 4 Ster Hotel in Hermanus Postyer Beds - Spa Baths en vol See uitsig
|
|
Margate Vakansies
KwaZulu Natal
Website
Bekostigbare Margate familie vakansies
|
Kamp Utopia
Gauteng
Kamp Utopia is 'n jeug kampterein en bied akkomodasie vir 70 persone. Ons is gelee in 'n pragtige bosveld omgewing in Pretoria. Almal is welkom!
|
|
Franlone Gastehuis
Noordwes
Franlone Gastehuis en Konferensiefasiliteit is gerieflik naby die N12, Rio Dobbelhuis en besigheidsentrum. Ses ten volle toegeruste dubbelkamers elk met sy eie badkamer, kroegyskas en DSTV. Franlone is 'n bed & ontbyt terwyl aandetes op aanvraag beskikbaar sal wees. Die konferensielokaal huisves 30 persone op 'n keer en is toegerus met 'n witbord, blaaibord en 'n oorhoofse dataprojektor. Tee/koffie en verversings by tarief ingesluit. Middagete op aanvraag beskikbaar. Die lokaal is ook beskikbaar vir troues, verjaardae, herdenkings en ander funksies.
|
|
<< Eerste < Vorige 1 Volgende > Laaste >>
|
|
|
|
Besoekers Aanlyn |
|
Ons het 29 gaste op die werf |
|
|