|
|
|
|
|
SA Besigheidsgids
| Suid Afrikaanse huis- & tuindienste - dekor, lapas, plante, tuine, herstelwerk ...
|
|
Execu Water
Gauteng
Website
Skoon drinkwater. Ons verskaf, installeer en onderhou watersuiweraars en watersuiwering- en filtreerstelsels vir die huis en besigheid. Huishoudelike, kommersieele, industrieele en landbou suiweringsstelsels vir suiwer water
|
du Plessis Argitektuur
Gauteng
Website
Agritekturele ontwerp van huwe huise, winkels, kantore en ontwikkelings. Huisplanne, bouplanne
|
|
Francois van Tonder - Huisplanne, bouplanne
Gauteng
Website
Ontwerp van huisplanne en bouplanne vir nuwe huise, aanbouings, tuinwoonstelle, winkels, kantore, fabrieke, kommersieele en industrieele ontwerpe
|
Toilet Friend
Gauteng
Toilet Friend is ‘n uniek Suid-Afrikaans vervaardigde produk wat wêreldwyd gepatenteer is. Dit verwyder die reuke vanuit die toilet terwyl jy dit gebruik. Dit kan op bestaande of nuwe toilette installeer word en pas op enige toilet of urinaal. Dit word met groot sukses gebruik in woonhuise, kantore, gastehuise, fabrieke, spreekkamers, sportklubs, hotelle en nog vele meer. Die produk lewer uitstekende resultate - u sal die verskil nie glo nie! Moet nie uitstel nie, kontak Karin by 072 149 1122 vir 'n kwotasie of installasies. Ons werk orals in Gauteng. Toilet Friend het 'n een jaar waarborg.
|
|
Lubbe Bouers
Gauteng
Website
Bouers en opknappers van huise, aanbouings, tuinwoonstelle, motorhuisomskeppings. Badkamer-, kombuis- en kameromskeppings.
|
Purificare Watersuiweraars
Wes Kaap
Website
purificareTM beteken 'om te suiwer' in Italiaans...Maar by ons is die klem op die 'care': Sodra jou watersuiweraar geinstalleer is, kan jy op ons reken vir professionele, dog persoonlike, naverkope diens. Ons truosmose sisteme suiwer water tot so 'n mate dat niks wat groter is as 'n 10 000'ste van 'n mikron deur die membraan gelaat word nie. Om dit in perspektief te stel: Die grootte van die kleinste bakterium is maar slegs 0.02 mikron! · Benodig nie elektrisiteit. · Geen risiko: fantastiese waarborge en 'n trotse trekrekord van meer as 15 jaar! Plus: Jy hoef nie jou hande vuil te maak nie: los die vervanging van filters vir ons. Boonop herinner ons jou wanneer dit nodig is ook! Wees beskerm teen skadelike stowwe en geniet daardie suiwer smaak.... Kontak Louisa: 0826567273
|
|
VEE'S SKOONMAAK DIENS
PRETORIA
Huis/woonstel skoonmaak weekliks / maandeliks. Opgeleide werkers. Ons stryk, stofsuig, en doen gewone take wat huiswerk aanbetref. Ons gebruik ons eie skoonmaak middels,stofsuiers,strykysters ens. Moenie tyd mors om dit self te doen - geniet dit saam met die familie. Vergeet van werkerskontrakte, siekverlof en afwesigheid van werkers. Skakel nou vir billike tariewe en puik diens.
|
PLUMBING PERFECT CC
GAUTENG
For the best plumbing service * Geysers * Burst Pipes * Valves * Drains - Installation or Blocked * Bathroom Renovations * And lots more...... West Rand And Surrounding Areas. HANNES KOEN 082 894 4874 - (011) 760-1864 mailto:plumbingperfect@polka.co.za REGISTERED PLUMBER- MEMBER OF IOPSA
|
|
Lizanie's
Gauteng
Binnehuisversiering en ontwerp. Ons doen "Make-overs" en werkswinkels om U te leer hoe om U eie huis mooi te maak. Skakel ons vandag nog om U plek te bespreek vir die werkswinkels. Kontak ons gerus vir 'n gratis kwotasie. Sel: 082-464-7804
|
|
<< Eerste < Vorige 1 Volgende > Laaste >>
|
|
|
|
Besoekers Aanlyn |
|
Ons het 28 gaste op die werf |
|
|