Suid Afrikaanse Besigheidsgids

Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede
bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

SA Besigheidsgids arrow Godsdiens & Kerklik 
 
Teken In





Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie?
Registreer Hier
Hoofmenu
SA Besigheidsgids
Tuisblad
Kontak Ons
Soek
Adverteer u besigheid
SA Besigheidsgids
Add Entry
Search

Jongste Plasings
South Africa's Top Sites
 
 
Advertisement
Google
SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse kerke, godsdientelike instellings en organisasies

Paidion Kinderbediening


Gauteng
Website
Bied bybelgefundeerde, praktykgerigte en professionele kinderbedieningopleiding/ -toerusting met die geloof om deur opgeleides ‘n verskil aan die toekoms van kinders, die kerk en die samelewing te maak. Paidion Kinderbediening doen navorsing in kinderbediening, ontwikkel kinderbedieningprogramme (-kursusse) en -slypskole, verskaf kinderbedieningopleiding/ -toerusting deur hierdie programme (kursusse), slypskole en doseerwerk, ontwikkel en voorsien kinderkerkmateriaal, publiseer kinderbedieningartikels en -boeke en is gemeentelik diensbaar by kinderbediening as 'n laboratorium en model met die oog op akademies-gefundeerde en praktyk-getoetste kinderbedieningtoerusting.
 
<< Eerste < Vorige 1 Volgende > Laaste >>
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds
 
Nuusflits
Liberty Life
 
Borge
Besoekers Aanlyn
Ons het 48 gaste op die werf
 

© 2010 Suid Afrikaanse Besigheidsgids
Ontwerp deur Empower! CMS Web Design met Joomla!