|
|
|
|
|
SA Besigheidsgids
| Suid Afrikaanse kontrateurs, bouers, aanbouers ...
|
|
SA Contractors
Suid Afrika
Website
Internetgids vir Suid Afrikaanse kontrakteurs in bou-, konstruksie-, huisverbeterings - en verwante bedrywe.
|
du Plessis Argitektuur
Gauteng
Website
Agritekturele ontwerp van huwe huise, winkels, kantore en ontwikkelings. Huisplanne, bouplanne
|
|
Francois van Tonder - Huisplanne, bouplanne
Gauteng
Website
Ontwerp van huisplanne en bouplanne vir nuwe huise, aanbouings, tuinwoonstelle, winkels, kantore, fabrieke, kommersieele en industrieele ontwerpe
|
Kelbrick's Roof Trusses
Gauteng
Website
Dakkap vervaardigingers en oprigters in Gauteng. SABS goedgekeurde hout dakkappe. Dakontwerp van hout dakkappe, balke en houtvloerbalke.
|
|
JLG Projects
Gauteng
ALLES ONDER EEN DAK. Ons is 'n gevestigde maatskappy met 13 jaar ondervinding wat nog trots is op ons werk. Ons gebruik amper geen sub kontrakteurs nie. Ons doen alles van die opstel van planne tot die bou, elektrisiteit ens. Ons doen selfs gelamineerde vloere. Noem dit en ons doen dit. Ons doen ook kleiner onderhouds werk. Al ons werk is gewaarborg en persoonlike toesighouding op alle persele.
|
Lubbe Bouers
Gauteng
Website
Bouers en opknappers van huise, aanbouings, tuinwoonstelle, motorhuisomskeppings. Badkamer-, kombuis- en kameromskeppings.
|
|
CornerstoneSolutions
Gauteng
Cornerstone Solutions spesialiseer in houtwerk vir privaat kliënte en besighede. Ons verskaf professionele 3D ontwerpe en gratis kwotasies. Ons doen onder andere: - Kombuis Kaste - Ingeboude Kaste - Kantoor Meubels - Winkel Toonbanke - Winkel Rakke - Plafonne - Afskeidings Mure (dry walls) - Vloerlyste - Hang deure Vir professionele vakmanskap en betroubare diens, kontak Kobus Erasmus by: 0767745045 of stuur vir ons 'n epos by: cornerstone@workmail.co.za.
|
Independent Plumbers
Gauteng
Gekwalifiseerde Loodgieter vir residensiele en kommersiele konstruksie. Ons intensie is om die reg te verdien om betroubare vakmanskap en topgehalte diens aan u te lewer. Maar ons kan dit net regkry as u ons ‘n geleentheid gee. Enigiets, al is dit ook hoe klein. Skakel vir kwotasie
|
|
Vuka Crushers
Mpumalanga
Die volgende beskikbaar: Crusherrun, Crusher sand, Gabion Rock, 13mm Crusher klip, 19mm Crusher klip. Skakel vir kwotasies. (Aflewering beskikbaar)
|
Nic's Electrical
Gauteng
Elektriese onderhoudswerk asook instandhouding van enige elektriese instelasies. Gratis kwotasies Nuwe instelasies op huise en meenthuis komplekse.
|
<< Eerste < Vorige 1 2 Volgende > Laaste >>
|
|
|
|
Besoekers Aanlyn |
|
Ons het 43 gaste op die werf |
|
|