Suid Afrikaanse Besigheidsgids

Afrikaanse Gids van Suid Afrikaanse Besighede
bouers, argitekte, reisagente, gastehuise, toergidse, binnenshuiseversierders, ontwerpers, winkels ...

SA Besigheidsgids arrow Gesondheid 
 
Teken In





Wagwoord vergeet?
Nog nie 'n lid nie?
Registreer Hier
Hoofmenu
SA Besigheidsgids
Tuisblad
Kontak Ons
Soek
Adverteer u besigheid
SA Besigheidsgids
Add Entry
Search

Jongste Plasings
South Africa's Top Sites
 
 
Advertisement
Google
SA Besigheidsgids
Suid Afrikaanse gesondheidsdienste, mediese dienste, verslanking, fiksheid ...

Hoodia Bushman


Wes Kaap
Website
Organiese Eetlusdemper
Geen newe-effekte
Geensins nodig om 'n dieet te volg nie
Vir meer inligting besoek ons webwerf
Posgeld ingesluit
Oornag pos ook beskikbaar
Geld Terugwaarborg

Vergottini's Health


Mpumalanga
Kruie Mengsel vir die behandeling van Toon Nael en Nael Swam Infeksies. Moeg vir geel of bruin gevlekte naels wat verbrokkel gebruik hierdie kruie vloeistof wat u met `n spuit (ingesluit) onder u naels in laat vloei en sien hoe groei u nuwe gesonde naels weer uit. Prys is R 60.00 en sluit posgeld in.
Ook verspreiders van Rooi Peper Kapsules, ander Rooi Peper en OTC produkte en medinisiale kruieprodukte. Vir navraag oor enige siekte toestand is welkom om aan my te skryf.
Stefan

Aloe Vera Africa


Gauteng
Website
Aloeride® is100% organiese Aloe Vera tablette nou beskikbaar in SA. Help vir aknee, diabetes, ekseem, ingewande swere, wonde, IBS, allergieë, crohn's, IBS, aambeie, bloeddruk, cholesterol, hardlywigheid en vele meer.

Aloeride® is die enigste voedselaanvulling wat volgens streng internasionale farmaseutiese veiligheidstandaarde vervaardig word.

Therapy through Art


Gauteng
Website
My leuse is GEEN ONDERVINDING NODIG, GEEN OUDERDOMS BEPERKINGE VAN ENIGE AARD BRING NET HOPE YWER!!
Kunsterapie behels die gebruik van 'n kuns media soos skilder waardeur die klient hom kan uitdruk met die hulp van 'n medium - waterverf, werk hy deur sy kwessies en vrae wat hom by terapie gekry het.
In kunsterapie is jou innerlike wereld van beelde,gevoelens,gedagtes,idees konsekwentent en uiters belangrik.(Jy stort dit uit in jou produk)
Hierdie is Die alternatief vir berading.Jy word deel van jou eie terapie .Ek as terapeut is slegs die fasiliteerder ,jy word jou eie terapeut.
<< Eerste < Vorige 1 Volgende > Laaste >>
Powered by Sigsiu.NET RSS Feeds
 
Nuusflits
Global Property
 
Borge
Besoekers Aanlyn
Ons het 10 gaste op die werf
 

© 2010 Suid Afrikaanse Besigheidsgids
Ontwerp deur Empower! CMS Web Design met Joomla!